Nuus 06:00
BULLETIN 3 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die toename in internasionale besoekers is ‘n mosie van vertroue# Solidariteit doen ‘n beroep op die Trump-administrasie om Suid-Afrika in AGOA te hou# En krieket: Die Proteas hoop om vanjaar beter te vaar in die T20-wêreldbeker # President Cyril Ramaphosa […]