Nuus 07:00
BULLETIN 30 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa roep die Uitgebreide Presidensiële Koördineringsraad byeen# OUTA dring aan op sterker fiskale dissipline ten spyte van die tydelike brandstofheffingverligting# En Pete Hegseth sê die VSA herbou ‘n weermag wat vrees by sy teenstanders inboesem # President Cyril Ramaphosa vergader vandag in […]