Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Januarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Solidariteit-beweging sê die ANC se beplande massabetoging teen Amerika is ekonomiese selfdood# Die korrupsie-beskuldigde regter Ledwaba is op die kortlys vir Gautengse regter-president# Iran kritiseer die Europese Unie vir die byvoeging van sy Revolusionêre Wag op die terreurlys# En krieket: Die gewese onder […]