Nuus 18:00
BULLETIN 30 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Shamila Batohi sê die anti-korrupsie-eenheid het besondere mylpale bereik# Die Konstitusionele Hof wys die Guptas en Iqbal Sharma se Nulane-appèlle van die hand# En, Minister Leon Scheiber onthul onwettige grensoorstekings het skerp gedaal in die feesgety # Die uittredende nasionale direkteur van Openbare […]