Nuus 15:00
BULLETIN 28 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement gaan minister Tolashe dagvaar oor bewerings van die oortreding van finansiële wette# ‘n Luukse Russiese seiljag word deur die Seestraat van Hormoes toegelaat# En sokker: Modric se deelname aan die Wêreldbeker is in die weegskaal nadat hy sy wangbeen breek # […]