Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die hoof van die Verenigde Nasies is bekommerd oor onlangse xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika
# NUM sê hy gaan aanspreeklikheid vir mynsterftes met regsoptrede afdwing
# Die verdagte in die skietvoorval in die Withuis kan van nog oortredings aangekla word
# En atletiek: Die Simbine Classic is Suid-Afrika se eerste Wêreldatletiek-vastelandse silwerbyeenkoms
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………