Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 28 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ActionSA sê hulle het doelbewus stappe gedoen om ‘n alternatief vir die ANC te bou# Die parlementêre ad hoc-komitee sal ‘n konsepverslag oor hul werk tot dusver ontvang# En koning Charles sal vandag die Amerikaanse Kongres toespreek Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]