Nuus 11:00
BULLETIN 27 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Lugdiensvereniging eis dringende duidelikheid oor die stralerbrandstof-voorsieningskrisis# Die MK-party veroordeel die instorting van bestuur in die Departement Kommunikasie# En tennis: Sinner is steeds op koers na ‘n vyfde Meesters-een-duisend-titel in ‘n ry # Die Lugdiensvereniging van Suider-Afrika vereis dringende deursigtigheid oor stralerbrandstofvoorraad […]