Nuus 13:00
BULLETIN 24 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Robert Mugabe se seun vergoed die slagoffer na die skietvoorval in Hydepark# Sasol bekom sertifisering vir volhoubare stralerbrandstof# En rugby: Ethan Hooker ondergaan ‘n operasie na die omstrede voorval wat nie as rede vir dissiplinêre optrede beskou word nie # Die Alexandra-streekhof in […]