Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 24 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die IVP is bekommerd oor die waarnemende leierskap in die SAPD# Dertien polisiebeamptes is in hegtenis geneem vir korrupsie en afpersing# En ‘n Amerikaanse soldaat is vasgetrek vir weddenskappe op Nicolas Maduro se gevangeneming Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………