Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 24 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die skorsing van Masemola is ‘n noodsaaklike stap om die integriteit van die amp te beskerm
# Die VF Plus is skepties oor Puleng Dimpane se aanstelling as waarnemende Nasionale Polisiekommissaris
# En rugby: Die Junior Bokke sal volgende maand in ‘n nuwe internasionale o.20-reeks meeding
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………