Nuus 16:00
BULLETIN 23 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Maatskaplike werker beveel ‘n opgeskorte vonnis aan vir Julius Malema# Verbeterde weerstoestande maak gedeeltelike heropening van Krugerwildtuin moontlik# En sokker: Real Madrid is steeds die wêreld se rykste klub # ‘n Maatskaplike werker, Jessie Thomson, het ‘n opgeskorte vonnis eerder as tronkstraf […]