Nuus 07:00
BULLETIN 23 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ramokgopa sê ‘n nuwe beleidsdokument oor elektrisiteitshervorming word afgehandel# Die EFF het ‘n klag teen die aanklaer in Malema se vuurwapensaak ingedien# En Britse wetgewers keur ’n lewenslange rookverbod vir vandag se onder-18’s goed # Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho […]