Nuus 17:00
BULLETIN 22 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum vra die privaat sektor se hulp om die bek-en-klouseerkrisis te bekamp# Soil of Africa veroordeel die onttrekking van leerdervervoer in Tshwane # En, Julius Mkhwanazi verdedig die wettigheid van sy EMPD-aanstelling # AfriForum doen ‘n beroep op die regering om dringend met die […]