Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Verkiesingskommissie sê voorbereiding vir die plaaslike regeringsverkiesing is voor skedule
# Ongeveer 23-miljoen Suid-Afrikaners leef onder die onderste broodlyn
# Die Europese Unie stem in om sanksies teen Iran uit te brei om dié in te sluit wat die Seestraat van Hormoes versper
# En sokker: ‘n Nuwe besending Wêreldbeker-kaartjies is beskikbaar nadat meer as vyf-miljoen reeds verkoop is
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………