Nuus 16:00
BULLETIN 21 April 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA vra Ramaphosa om die nasionale polisiekommissaris te skors na strafregtelike aanklagte# Winde en Meyer verwelkom tekens van bestendigheid in die bek-en-klouseer-uitbreking in die Wes-Kaap# En krieket: Die Protea-vrouespan kan môre reeds die T20-reeks teen Indië beklink # Die DA het president […]