Nuus 08:00
BULLETIN 22 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Reserwebank sê die Midde-Oosterse konflik hou positiewe risiko’s in vir die land se inflasiekoers# Die Ouditeur-Generaal se kantoor bevraagteken die SAL se winsgewendheid# En Donald Trump sê die skietstilstand met Iran word verleng # Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wys daarop dat die voortslepende […]