Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 22 April 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die SAKP sê hulle is deur die ANC in die duister gehou
# AfriForum is bekommerd oor die vlakke van geweld in plaasaanvalle
# En Israelse soldate gebruik seksuele geweld om Palestyne uit die Wesoewer te verdryf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………