Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 22 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor die Polisie eis die skorsing van Fannie Masemola
# Die Spesiale Ondersoekeenheid verkry ‘n bewaringsbevel van 76,5-miljoen-rand
# En rugby: Die Bok-afrigter verwag ‘n uitdagende toets teen die Barbarians
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………