Nuus 17:00
BULLETIN 20 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu verwelkom die verhoging van die basiese diensvoorwaardes se jaarlikse inkomstedrempel# Die geskorste hoof- finansiële beampte van Tshwane erken hy het tenderinligting met Fannie Nkosi gedeel# En, die voorsitter van Wêreldrugby erken Amerika is ‘n uitdagende mark voor die 2031-Wêreldbeker # Die vakverbond […]