Nuus 06:00
BULLETIN 20 Januarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa belowe ‘n allesomvattende benadering tot weerrampe# COSATU ondersteun fluitjieblaserbeskerming in die voorgestelde Wetsontwerp op Openbare Verkryging# En krieket: Suid-Afrika is terug op die wenpad in die Onder 19-Wêreldbeker # President Cyril Ramaphosa sê die nasionale regering sal die vloedgeteisterde Mpumalanga op […]