Nuus 08:00
BULLETIN 18 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa vra die Nasionale Dialoog-bestuurskomitee om die geskiedkundige proses te lei# Vloedskade in Mpumalanga word op R2,1-miljard beraam# En rugby, die Stormers en die Sharks behaal Kampioenebeker-oorwinnings # President Cyril Ramaphosa het aan die pas aangestelde lede van die Nasionale Dialoog-bestuurskomitee gesê hulle […]