Nuus 06:00
BULLETIN 17 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Vervolgingsgesag sê Malema se vonnis sal as afskrikmiddel dien# Die Tongaat Hulett-likwidasieverhoor word uitgestel nadat ‘n befondsingsooreenkoms verleng is# En Donald Trump sê Libanon en Israel het ooreengekom op ‘n skietstilstand van 10 dae # Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die EFF-leier […]