Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Ramaphosa vra landsburgers om hulle weer tot die versterking van die land se demokrasie te verbind# Die DA vra die skorsing van Ekurhuleni se stadsbestuurder na sy inhegtenisneming# Iran verwerp volgens berigte ’n tweede ronde vredesamesprekings met Amerika# En rugby: Die Bok-vrouesewespan se afrigter […]