Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa vra landsburgers om hulle weer tot die versterking van die land se demokrasie te verbind
# Die DA vra die skorsing van Ekurhuleni se stadsbestuurder na sy inhegtenisneming
# Iran verwerp volgens berigte ’n tweede ronde vredesamesprekings met Amerika
# En rugby: Die Bok-vrouesewespan se afrigter sê hulle kan baie leer uit Hongkong
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………