Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Eskom sê sy ondersoek na dieselaankope en -berging is byna afgehandel
# Die Menseregtekommissie is bekommerd dat oortreders misbruik sal maak van sy voorskrifte
# Libanon se eerste minister beskuldig Israel van oorlogmisdade na die dood van nog ‘n joernalis
# En Krieket Suid-Afrika soek alternatiewe uitsaaivennote in Brittanje vir die reeks tussen Suid-Afrika en Engeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………