Nuus 18:00
BULLETIN 23 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cyril Ramaphosa skors Fannie Masemola voorlopig# Die ACDP vra vir die skorsing van Kagiso Lerutla voor borgtogaansoek# En, rugby: die Crusaders wy ‘n nuwe permanente rugbystadion in met ‘n wedstryd teen die Waratahs # President Cyril Ramaphosa het die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola […]