Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 24 April 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê Masemola se skorsing dui op dieper korrupsie in die polisie
# Minister Creecy sê twee-dusend-miljard-rand is nodig om die spoorwegstelsel te laat herleef
# En die Israel-Libanon skietstilstand word met drie weke verleng
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………