Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa vra groter samewerking om Suid-Afrika se ontwikkeling te bevorder
# Minister Hlabisa sê plaaslike regering het bevoegde leiers nodig
# Trump sê hy is onder geen druk om die oorlog teen Iran te beëindig nie
# En sokker: Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur neem 16 ondersteuners na die Wêreldbekertoernooi in Noord-Amerika
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………