Nuus 08:00
BULLETIN 28 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering verduidelik berigte oor beweerde ontwrigtings tydens die Vryheidsdagvieringe# Die DA doen ‘n beroep op minister Godongwana om die brandstofheffingverligting vir nog ‘n maand voort te sit# En die verdagte in die Withuis-skietery word aangekla van poging tot sluipmoord op die president […]