Nuus 13:00
BULLETIN 30 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen verdiep die biosekerheids-alliansie met Argentinië om bek-en-klouseer te beveg# Brittanje word gevra om meer teen-terreur-moniteringstegnieke te gebruik om anti-semitiese aanvalle teen te werk # En krieket: Die Protea-draaibouler Keshav Maharaj sluit aan by Mumbai Indians in die IPL # Die minister van […]