Nuus 09:00
BULLETIN 4 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Tolashe sê seksuele kindermishandeling en tienerswangerskappe bly ‘n nasionale verleentheid# Daar wag ’n week van wateronderbrekings op Kaapstad# En die soektog na twee vermiste Amerikaanse soldate in Marokko duur voort # Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê toenemende gevalle van […]