Nuus 17:00
BULLETIN 4 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie bespreek befondsing en regsake met die regering# Die hoof van SARS teiken belastinguitbreiding en etiek# En tennis: Dertien spelers onttrek aan die Italiaanse Ope # Die Madlanga-kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling is in […]