Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 5 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula sê die sperdatum vir SAKP-lede staan steeds# AfriForum is bekommerd oor die veiligheid van militêre infrastruktuur# En Donald Trump dreig om Iranse magte ‘van die aardbol te vee’ Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………