Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Mei 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa doen ‘n beroep op verbeterde dienslewering in munisipaliteite
# Die voorsitter van die OVK is bemoedig deur die opbouende vergadering met die MK-party
# En die Verenigde Arabiese Emirate sê hulle het die reg om op Iran se jongste aanvalle te reageer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………