Nuus 14:00
BULLETIN 5 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SANTACO bevestig taxi-tariefverhogings is onvermydelik te midde van stygende brandstofpryse# ‘n Onderwysaktivis vra bestendigheid nadat NS-FAS onder administrasie geplaas is # En krieket: Lungi Ngidi is dalk vandag terug vir Delhi Capitals na ‘n nekbesering # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad sê taxi-tariefverhogings is onvermydelik […]