Nuus 18:00
BULLETIN 11 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Gure weer eis ‘n lewe in Kaapstad met stormsterk wind wat die Wes-Kaap teister # FOSA bepleit sigbare wetstoepassing in hoërisiko-misdaadgebiede # En, minister Sindisiwe Chikunga sê geestesgesondheidkrisis onder mans en seuns is ’n nasionale noodsituasie # Een persoon is in Kenilworth in Kaapstad dood […]