Nuus 07:00
BULLETIN 12 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê hy sal voortgaan om Suid-Afrikaners te dien en hul belange te bevorder# Die gure weerstoestande in Kaapstad duur vandag voort # En, Tyla gaan by die openingseremonie van die Sokker-wêreldbeker in Noord-Amerika optree # President Cyril Ramaphosa sê hy sal […]