Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 12 Mei 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê hy sal nie bedank nie
# Inwoners van die Wes-Kaap word gewaarsku om uiters versigtig te wees tydens storms
# En die beskuldigde in skietery tydens die Withuis-korrespondentedinee pleit onskuldig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………