Nuus 13:00
BULLETIN 12 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Wes‑Kaapse rampbestuursentrums is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag namate skadelike weerstoestande voortduur# ATM sê Ramaphosa probeer parlementêre aanspreeklikheid uitstel deur die paneelverslag te laat hersien # En rugby: Ruan Venter gaan die Leeus se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd in Limerick misloop weens ‘n kniebesering # Die Wes-Kaapse […]