Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Openbare Beskermer sê die Konstitusionele Hof se bevinding verander nie sy Phala Phala-verslag nie
# Ramaphosa sê alle regeringsvlakke reageer op weer-rampe in verskeie provinsies
# Israel aanvaar ‘n nuwe wet wat doodstraf goedkeur vir mense wat verbind word met die aanvalle op 7 Oktober
# En sokker: SAFA begin die proses om ‘n plaasvervanger te vind vir Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………