Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 13 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê Suid-Afrika se ekonomiese hervorming is te stadig om behoorlik werk te skep# ‘n Ma en kind sterf in ‘n voorval waarby minister Motsoaledi se ampsmotor betrokke was # En, Katar sê Iran moenie die Straat van Hormoes vir afpersing gebruik nie Bly ingeskakel […]