Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 13 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val weg met krieket: Die hoofafrigter van die Protea-vroue, Mandla Mashimbuyi, sê die veteraan Shabnim Ismail is weer in die groep omdat hulle haar X-faktor nodig het vir die T20-Wêreldbekertoernooi wat volgende maand in Engeland en Wallis begin. […]