Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê daar is geen gevaar vir ‘n uitbreking van hantavirus in Suid-Afrika nie
# Minister Creecy vra groter belegging in nuwe spoor- en hawe-infrastruktuur
# Trump sê hy het nie China se hulp nodig om die oorlog met Iran te beëindig nie
# En krieket: Die ervare snelbouler Darcie Brown haal nie die Australiese Vroue se T20-Wêreldbekergroep nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………