Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 11 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vra dat die ampsklagkomitee teen president Ramaphosa vinnig tot stand kom# Die Madlanga-kommissie hou hierdie week sy laaste verhore voor hy op die tweede voorlopige verslag fokus# En, Iran reageer op Amerika se voorstel om oorlog te beëindig Bly ingeskakel […]