Nuus 06:00
BULLETIN 20 Augustus 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Ampsklagkomitee win ‘n regsmening in oor Ramaphosa se beswaar teen die getuienisleier# Raymond Parsons sê die laer inflasie in Julie is goeie nuus# En die Israelse weermag ondersoek die moord op ‘n vyfjarige meisie in Gaza # Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit […]