Nuus 12:00
BULLETIN 28 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika en Nigerië kom ooreen om migrasie- en streeksveiligheid-samewerking te versterk# Jacob Zuma ontbind die MK-party se presidensiële taakspan# En die sperdatum nader vir die vervanging van SASSA-gouekaarte # Suid-Afrika en Nigerië het ooreengekom om samewerking ten opsigte van migrasie, misdaad en streeksveiligheid […]