Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 20 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC sê Mark Burke moet steeds aanspreeklik gehou word
# Die Verenigde Arabiese Emirate skort alle handel met Iran op na ‘n ballistiese missielaanval
# En die Rugby’s Greatest Rivalry-trofee beklemtoon die unieke band tussen die Springbokke en All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………