Nuus 06:00
BULLETIN 29 Julie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC verdedig die tydelike opskorting van Ramaphosa se ampsklagverhoor# Zelensky sê hy het ‘n goeie vergadering met Trump gehad# En rugby: Die ervare Aseza Hele keer terug na die Springbok-vrouespan # Die ANC glo die regs- en parlementêre prosesse rondom president Cyril […]