Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 21 Augustus 06:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola sê die bande tussen Suid-Afrika en Zimbabwe moet ekonomiese geleenthede bied # Die Madlanga-kommissie veroordeel die intimidasie van joernaliste # En die PRASA- ministeriële taakspan kry meer tyd om alternatiewe vir afleggings te ondersoek Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]